Route 62 Motors

Vintage Collections - Gifts with a story behind it

Hierdie is ‘n ideale versameling om ou herhinneringe terug te bring as ‘n uitstalling van toeka tot nou in ‘n kinder- en studeer kamer of in pappa se kroeg. Dit word ingevoer en word van metaal gemaak.

Ek het twee reekse juwele.  Die een is oorgeblaaste silver en word ingevoer van Turkeie.  Dit word gemaak van zink, koper en alimunium.  My ander reeks is etniese juwele eg van Suid Afrika.  Albei is duursaam en die pryse tog billik.