Willie Strauss

  • Posted on: 22 March 2019
  • By: Webmaster

Daar is ‘n Engel in my koskas - aangebied deur Willie Strauss

Daar is ‘n Engel in my koskas word aangebied op 3 November 2018 by Fairview Hotel vanaf 11:00 teen R150.00 per persoon.

Kaartjies beskikbaar by www.quicket.co.za

Vir meer inligting skakel Ilza Roelofse by 082 773 0471.